SJC Security

  0861752911     info@sjcgroup.co.za

SJC Sekuriteit verower Silwer in die Wes-Kaap

THE PUBLIC HAS SPOKEN! 🙌 📢

Vir die 7de jaar in ‘n ry neem SJC Sekuriteit, Silwer as “Die Burger Jou Keuse” se beste sekuriteits maatskappye in die Wes-Каар! 🏆

Die eër is enorm en geen woorde sal ooit genoeg wees! ‘n Reuse Dank aan elke leser, SJC klient & ondersteuner wat hierdie prestasie moontlik gemaak het! 🩵

Ons vir jou, Wes-Kaap! ✊

Your Security Our Priority! 🛃

 

 

 

Scroll to Top